top of page

Woonstelle

Ons gebou is geleë langs die Zeederberg Square Park en net van die Paarl Hoofstraat af. Ons is in 'n gerieflike area van die dorp naby winkels, restaurante, kroeë en vermaak. Die groot gerestoureerde Paarl woonstelblok het klassieke sjarme en is stylvol opgeknap met moderne toebehore. Die woonstelle is skoon en gemaklik, gemeubuleer met alles wat u sal benodig vir 'n vinnige, bekostigbare oorslaap.

Superior Studio Apartment

Superior Studio Apartment

Die Superior Studio Apartment het genoeg spasie, geriewe en luukshede om twee mense vir 'n kort tot medium verblyf te akkommodeer. Gemeubileer met twee enkelbeddens, 'n en-suite badkamer en 'n ruim kombuisie. O, en het ons die Rain Africa badkamerbykomstighede genoem...?

KOSTE PER NAG
R750.00
2 PERSONE
R900.00

one Bedroom Apartment

Die ONE Bedroom Apartment het 'n slaapkamer wat apart is van die ruim kombuisie een die pragtig woonkamer. Gemeubileer met twee enkelbeddens wat as 'n dubbelbed geskuif kan word, op versoek. Die een slaapkamer woonstel is die ideale akkomodasie vir 'n reisiger wat daardie ekstra gevoel van ruimte soek.

KAMER PRYS:
R1,200.00
1 Bedroom Apartment

Fasiliteite & Geriewe: Standaard

Lugversorging

Eetkamer

DSTV

WiFi

Rain Africa Koekie Seep & Sjampoe

Please reload

Kombuistoerusting

Koffie/Tee

Yskas

Broodrooster

Mikrogolf

Please reload

Handdoeke

Stort

Daaglikse Skoonmaak Diens

Oond & Vier Plaat Stoof

2 Enkelbeddens

Please reload

Byvoegbare Geriewe & Dienste

Ekstra Geriewe

Kies uit 'n reeks aandagtig vooraf uitgesoekte ekstra geriewe om by te voeg by u verblyf en maak dit nog geriefliker.

Ekstra Dienste

Voeg maklik bykomende dienste van ons plaaslike vennote diensverskaffers by u bespreking sodat u verblyf nie minder gerieflik is as wat u aan gewoond is nie.

bottom of page