
Woonstelle
Ons gebou is geleë langs die Zeederberg Square Park en net van die Paarl Hoofstraat af. Ons is in 'n gerieflike area van die dorp naby winkels, restaurante, kroeë en vermaak. Die groot gerestoureerde Paarl woonstelblok het klassieke sjarme en is stylvol opgeknap met moderne toebehore. Die woonstelle is skoon en gemaklik, gemeubuleer met alles wat u sal benodig vir 'n vinnige, bekostigbare oorslaap.
Superior Studio Apartment
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() |
Die Superior Studio Apartment het genoeg spasie, geriewe en luukshede om twee mense vir 'n kort tot medium verblyf te akkommodeer. Gemeubileer met twee enkelbeddens, 'n en-suite badkamer en 'n ruim kombuisie. O, en het ons die Rain Africa badkamerbykomstighede genoem...?
KOSTE PER NAG
R750.00
2 PERSONE
R900.00
one Bedroom Apartment
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
Die ONE Bedroom Apartment het 'n slaapkamer wat apart is van die ruim kombuisie een die pragtig woonkamer. Gemeubileer met twee enkelbeddens wat as 'n dubbelbed geskuif kan word, op versoek. Die een slaapkamer woonstel is die ideale akkomodasie vir 'n reisiger wat daardie ekstra gevoel van ruimte soek.
KAMER PRYS:
R1,200.00
Fasiliteite & Geriewe: Standaard

Lugversorging

Eetkamer

DSTV

WiFi

Rain Africa Koekie Seep & Sjampoe

Kombuistoerusting

Koffie/Tee

Yskas

Broodrooster

Mikrogolf

Handdoeke

Stort

Daaglikse Skoonmaak Diens

Oond & Vier Plaat Stoof

2 Enkelbeddens
Byvoegbare Geriewe & Dienste

