
Zeederberg Corner
Eksklusiewe woonstelle ・Paarl, Wes-Kaap
Zeederberg Corner is gerieflik geleë in die hartjie van die Paarl. Dit bied vir besigheids reisigers en toeriste die perfekte geen-probleem self-akkomodasie oplossing. Ons is omring deur winkels, restaurante, wingerde en die oeroue sjarme van skilderagtige Paarl, terwyl dit net 'n klipgooi weg is van die Dal Josafat Stadium en Hoër Jongenskool Paarl. Die ateljee-woonstelle is klassiek en gemaklik, maar bekostigbaar. Ten volle toegerus met 'n vol bed, tafel en stoele, breekware, handdoeke, ens.
Out of gallery
Welkom
Ekstra Dienste
Ekstra Geriewe
Stap afstand van
Hoër Jongen-skool Paarl
Perfek vir Craven Week 2018!

"Everything was perfect especially having access to WIFI... warm welcome from the staff."
Palesa, Booking.com
19 March 2018

"Great place to stay.
Clean and modern."
Sunel, Google
23 March 2018
"Fantasties....skoon....
netjies....sentraal en
modern."
Yolanda, Google
01 April 2018

10/10
Tshediso, Booking.com
19 March 2018