Contact us

on-site:            +27 (0) 76 621 7659

reservations:   +27 (0) 21 860 0804

info@zeederbergcorner.co.za

Zeederberg Square, Paarl, 7646

Western Cape, South Africa

@zeederbergcorner

Copyright © 2018 Zeederberg Corner: All rights reserved

Spesiale Aanbiedings & Pakkette

Bed & Ontbyt Tariewe

R80.00
per persoon ekstra

*Geldig tot 30 November 2018

Begin die dag op die regte manier!

Laat ons personeel jou bederf met 'n heerlike ontbyt wat bestaan ​​uit vars roosterbrood, muesli, joghurt, varsgesnyde vrugteslaai* en bedien met tee, koffie of vrugtesap.

Slegs geldig op besprekings direk via ons webwerf.

*Seisoenale vrugte

Sportsmans Package

R950.00
enkel
R1050.00
dubbel

*Geldig tot 30 November 2018

Ideaal vir jong sportlui

Hierdie pakket sluit in 'n Superior Studio Apartment met slaapplek vir twee mense, sowel as vullende wraps van Kika vir ontbyt en 10% af vir 'n chiropraktiese belyning by Blaauw Chiropractic Paarl. Onthou, ons is stap afstand van Hoër Jongenskool Paarl!

A Taste of Paarl Package

R970.00
per kamer per nag

*Geldig tot 30 November 2018

Geskik vir fynproewers van kaas & wyn

Trek voordeel uit die spesiale pakket wat 'n Superior Studio Apartment, met slaap plek vir twee, insluit. Ook ingesluit is 'n kaasbord met crackers van Fairview, n bottel Nederburg Sauvignon Blanc en 'n pakkie olywe van The Olive Factory - die perfekte kombinasie!

Express Package

R1050.00
enkel
R1250.00
dubbel

*Geldig tot 30 November 2018

Vir sakereisigers onderweg

Ons express pakket sluit in 'n Superior Studio Apartment met 'n gesonde laat nag versnapping(toebroodjie en tuisgemaakte ystee) asook 'n vroeë ontbyt (jogurt, vrugte & vars vrugtesap). Hierdie items sal gereed wees in u kamer met aankoms.

Fasiliteite & Geriewe: Standaard

Lugversorging

Eetkamer

DSTV

WiFi

Rain Africa Koekie seep & Sjampoe

Please reload

Yskas

Koffie/Tee

Kombuistoerusting

Broodrooster

Mikrogolf

Please reload

2 Enkel Beddens

Daglikse Skoonmaak Diens

Handdoeke

Stort

Oond & Vier Plaat Stoof

Please reload